1887

oa SA Horseman - Die regte voeding vir jou teelmerrie & voeding

Volume 7, Issue 2
  • ISSN :

 

Abstract

Voeding van teelmerries speel 'n deurslaggewende rol in die produksie van die toekomstige atleet. Om die voedingsbehoeftes van die merrie te bepaal, moet die fisiologiese staat waarin sy verkeer in ag geneem word (nie-dragtig, dragtig of lakterend). Die dragtigheidsduur van die merrie is elf maande. Die meeste teelmerries word binne dertig dae nadat hulle gevul het, weer gedek om jaarliks 'n vul te produseer. Om dit moontlik te maak moet ons seker maak dat die merrie se voedingsprogram die spesifieke voedingstowwe wat die reproduktiewe organe benodig om die voeding van die fetus moontlik te maak.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ac_sahorse/7/2/EJC120388
2012-04-01
2020-05-31

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error