1887

n Wolboer / Wool Farmer - Kruipvoeding vir lammers : navorsing & ontwikkeling

Volume 3, Issue 4
  • ISSN : 2307-0226

Abstract

Die voorsiening van kruipvoer aan lammers wat nog aan die ooi suip, kan ekonomiese voordele vir die boer inhou. Lammers wat kruipvoer ontvang, sal op swaarder massa en vroeër speen en minder speenskok ervaar. Die ooi sal in 'n beter kondisie wees vir die opvolgende paarseisoen, wat konsepsie en lampersentasie positief sal beïnvloed. Lammers wat vroeër speen, sal die druk op weiding verlaag.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ac_wool/3/4/EJC179225
2015-01-01
2020-09-25

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error