1887

n Wolboer / Wool Farmer - Deeltydse veediploma nou beskikbaar : navorsing en ontwikkeling / research and development

Volume 4, Issue 1
  • ISSN : 2307-0226

Abstract

'n Unieke diploma in veeproduksie is onlangs deur die BathoPele-ontwikkelingsinstituut in samewerking metdie Rooivleisprodusente-organisasie (RPO) ontwikkel omtoegang tot tersiêre studie vir talle nuwe en voornemende landbouers te vergemaklik. Die diploma is die eerste vansy soort wat deeltydse studie met 'n omvattende praktiese komponent in enige (plattelandse) streek in suidelike Afrika, waar daar genoeg belangstelling is, bied.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ac_wool/4/1/EJC186058
2016-01-01
2019-10-14

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error