1887

n Wolboer / Wool Farmer - Wanneer werkers 'n uiltjie knip - : bestuur

Volume 4, Issue 2
  • ISSN : 2307-0226

Abstract

Werknemers wat aan diens slaap, bly 'n probleem vir enige werkgewer. Moegheid kan 'n werknemer se konsentrasie, koördinasie en reaksiespoed affekteer en ook die besigheid se produktiwiteit negatief beïnvloed. 'n Werknemer wat aan diens slaap, skep risiko's, nie net vir hom- of haarself nie, maar ook vir medewerknemers endie werkgewer. Die werknemer se pligte en verantwoordelikheid is regstreeks aan hierdie risiko gekoppelvanweë die (moontlike) gevolge van die oortreding,asook die uitwerking daarvan op die vertrouensverhouding tussen die werknemer en werkgewer. Daar rus 'n verpligting op die werkgewer om 'n veilige werksomgewing vir alle werknemers te skep en daarom moet hierdie oortreding ooreenkomstig die dissiplinêre kode en prosedure hanteer word.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ac_wool/4/2/EJC190995
2016-01-01
2019-10-22

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error