1887

n Wolboer / Wool Farmer - Die letter van die wet oor gif - predasiebestuur

Volume 4, Issue 3
  • ISSN : 2307-0226

Abstract

Predasiebestuur gaan noodwendig soms van die produsent vereis om roofdiere te vang en te skuif; te vang en van kant te maak; of bloot van kant te maak. In Suid-Afrika is daar verskeie stelle wetgewing (nasionaal of provinsiaal in die vorm van wette of ordonnansies) waarvan die produsent moet kennis dra om te verseker dat hy of sy nie vervolg word nie.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ac_wool/4/3/EJC192679
2016-01-01
2020-10-01

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error