1887

n Wolboer / Wool Farmer - Tegnologie speel 'n rol in kostedoeltreffende veegesondheid - veearts op roep

Volume 4, Issue 5
  • ISSN : 2307-0226

Abstract

Die vraag of veegesondheid meer kostedoeltreffend deur middel van elektroniese tegnologie toegepas kan word, moet gestel word binne die konteks van vandag se wêreld waar inligting baie maklik beskikbaar is en uitgeruil kan word. Dit is interessant om besprekings op sosiale media of ander gespreksforums te volg, om te sien watter vrae rondom veegesondheid gevra word.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ac_wool/4/5/EJC198041
2016-01-01
2019-09-16

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error