1887

n Wolboer / Wool Farmer - Bestuur jou finansies om 'n wins te toon - : bestuur

Volume 4, Issue 5
  • ISSN : 2307-0226

Abstract

Die finansiële bestuur van jou boerdery is die kruks waarom alles draai. Die doel van finansiële bestuur is om voldoende kapitaal teen die laagste moontlike koste beskikbaar te stel. Sodoende kan die kapitaal doeltreffend gebruik word om die maksimum waarde tot die boerdery te voeg, met die laagste risiko vir die volhoubare voortbestaan van die boerdery.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ac_wool/4/5/EJC198050
2016-01-01
2019-10-16

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error