1887

n Acta Academica - Unvoiced and invisible : on the transparency of white South Africans in post-apartheid geographical discourse

Supplement 3
  • ISSN : 0587-2405

Abstract

Over the past decade South African urban geographers have developed a rich body of research ably narrating the changing spatialities of post-apartheid society. It is the contention of this paper that in mapping this transition the "white" geographies of the apartheid era have merely been replaced by "black" geographies and that situation is frustrating the development of truly post-apartheid geographies since the many-sided dialectic relationships that constitute South African spatialities are being overlooked. Drawing on poverty research as an example, the paper considers ways in which "white South African lives" may be reintroduced to the research practices of South African geographers. To attain this objective it first contextualises the "disappearance" of white geographies with reference to poverty research in South Africa. It then suggests some reasons why South African geographers have failed to offer any analysis of white communities and, in particular, of the marginalised among them. Its final section provides some pointers to possible research themes that might address this oversight.

<b>Ongesê en ongesien : oor die onsigbaarheid van wit Suid-Afrikaners in die post-apartheid geografiediskoers</b> <br>Suid-Afrikaanse stedelike geograwe het die afgelope dekade heelwat navorsing gedoen oor die veranderende ruimtelikheid van die post-apartheidgemeenskap. Hierdie artikel betoog dat in die kartering van hierdie oorgang die "wit" geografiese gesprek van die apartheidera slegs vervang is deur die "swart" eweknie. Hierdie verskynsel belemmer die ontwikkeling van 'n egte post-apartheidgeografie. Die natuurlike veelsydige kontekste waaruit die Suid-Afrikaanse ruimtelikheid bestaan, word nie in ag geneem nie. Armoedenavorsing word as voorbeeld gebruik om maniere te vind waarop "wit Suid-Afrikaners" weer by die praktyk van navorsing deur Suid-Afrikaanse geograwe betrek kan word. Gevolglik skets die artikel eers die konteks van die "verdwyning" van wit geografie ten opsigte van armoedenavorsing in Suid-Afrika. Daarna word verklarings aangebied waarom Suid-Afrikaanse geograwe nagelaat het om 'n ontleding te doen van wit gemeenskappe, veral van die randstandige wit gemeenskappe. Die laaste afdeling stel moontlike navorsingsonderwerpe voor wat hierdie leemte kan aanspreek.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/academ/2003/sup-3/EJC15125
2003-01-01
2019-08-23

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error