1887

n Acta Academica - Deelnemende aksienavorsing as metode van gemeenskapsbemagtiging

Supplement 1
  • ISSN : 0587-2405

Abstract

This article discusses how participatory action research may be used as a method of empowering communities. Attention is paid to the value of such research within the welfare context as well as to the underlying values and assumptions of the approach. Examples are provided to illustrate the characteristics and the process. It is shown that participatory action research may be used as a developmental strategy in communities since its empowerment component is very strong. End

Hierdie artikel verduidelik hoe deelnemende aksienavorsing benut kan word ten einde gemeenskappe te bemagtig. Daar word aandag geskenk aan die waarde van deelnemende aksienavorsing binne die welsynsveld asook die onderliggende waardes en aannames van die werkswyse. Aan die hand van voorbeelde word die aard en proses van deelnemende aksienavorsing verduidelik. Daar word aangetoon dat deelnemende aksienavorsing as 'n ontwikkelingstrategie benut kan word in gemeenskappe aangesien dit oor 'n baie sterk bemagtigingskomponent beskik. End

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/academ/2004/sup-1/EJC15053
2004-01-01
2019-08-18

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error