1887

n Acta Academica - Van verklarings en probleme na beskrywings, innerlike sterkte en oplossings : 'n oplossinggefokusde terapeutiese model

Supplement 1
  • ISSN : 0587-2405

Abstract

Since 1994 the Department of Welfare has gradually moved away from the notion of social welfare to that of social development. The state department has redefined its role in social policy from caregiver to enabler, and its aim to the empowerment of individuals, families and communities. This means that the existing models of assistance, which often place a client in a dependent role, have to be revised. The strengths perspective, along with a solution-focused model, may provide an answer in this regard. This approach moves away from a focus on problems to a context in which solutions based on the strengths of the client receive attention. Instead of an analyst trying to determine and explain the causes of a problem, the therapist becomes a facilitator of the client's own achievement of the desired empowerment. End

Sedert 1994 is daar stelselmatig in die Departement Welsyn wegbeweeg van die idee van maatskaplike welsyn na dié van maatskaplike ontwikkeling. Die staatsdepartement het sy rol binne maatskaplike beleid herdefinieer van versorger na instaatsteller en na die bemagtiging van individue, gesinne en gemeenskappe. Dit bring mee dat bestaande modelle van hulpverlening, waarin 'n kliënt dikwels in 'n afhanklike rol geplaas word, hersien moet word. Die sterkteperspektief en gepaardgaande oplossingsgefokusde model verskaf waarskynlik 'n uitweg in die verband. Dié benadering beweeg weg van 'n fokus op probleme na 'n konteks waarin oplossings gegrond op die innerlike sterkte van die kliënt die aandag geniet. Die terapeut word 'n fasiliteerder van die kliënt se beweging na die verlangde bemagtiging en hy is nie meer 'n analis wat die oorsake van die probleem probeer vasstel en verklarings daarvoor moet vind nie. End

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/academ/2004/sup-1/EJC15055
2004-01-01
2019-11-19

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error