1887

n Acta Academica - One patient, two diseases : collaboration in controlling TB and HIV in the Free State

Supplement 1
  • ISSN : 0587-2405

Abstract

A perilous synergism exists between TB and HIV / AIDS, which form a dual epidemic requiring joint action. This paper first reviews key global and South African policy developments in relation to TB-HIV / AIDS control. Secondly, the early response of the Free State to global and national directives to implement integrated TB-HIV/ AIDS programmes is described. As is clear from the experience of the first TB-HIV training site in the Free State, the Mafube local municipality, integrated TB and HIV / AIDS control is made possible by means of actual practical interventions as well as the collaboration of a range of role-players. In Mafube, and later also in the Free State at large, attempts at integration have resulted in substantially more TB patients undergoing voluntary counselling and testing for HIV. End

<b>Een pasiënt, twee siektes : samewerking in die beheer van TB en MIV in die Vrystaat</b> <br>'n Gevaarlike sinergisme bestaan tussen TB en MIV / VIGS. Hierdie siektes vorm 'n dubbele epidemie wat tweeledige optrede vereis. Die artikel bied eerstens 'n oorsig van die internasionale en Suid-Afrikaanse beleidsontwikkelinge wat verband hou met die beheer van TB-MIV / VIGS. Tweedens word die vroeë respons van die Vrystaat op internasionale en nasionale voorskrifte om geïntegreerde TB-MIV / VIGSprogramme te implementeer, beskryf. Soos blyk uit die ervaring van die eerste TBMIV- opleidingsarea, die Mafube plaaslike munisipaliteit, word geintegreerde TB- en MIV / VIGS-beheer moontlik gemaak deur werklike praktiese intervensies, asook die samewerking van 'n reeks rolspelers. In Mafube, en later ook in die Vrystaat as 'n geheel, het pogings tot integrasie 'n substansiële toename in die aantal TB-pasiënte wat vrywillige berading en toetsing vir MIV ondergaan, tot gevolg gehad. End

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/academ/2005/sup-1/EJC15060
2005-01-01
2019-10-22

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error