1887

n Acta Academica - A critique of historicism

Supplement 2
  • ISSN : 0587-2405

Abstract

In this paper I consider some of the basic tenets of classic historicism as developed by thinkers such as Dilthey and Spengler, and find serious incoherencies with it as an epistemology. I then inquire as to whether this theory fares better when combined with pragmatism and the "linguistic turn", as advocated by Richard Rorty, and find that his proposal merely compounds the incoherencies rather than solves them. End

<b>'n Kritiek van historisme</b> <br>In hierdie bydrae ondersoek ek enkele grondtrekke van die klassieke historisme soos wat dit ontwikkel is deur denkers soos Dilthey en Spengler, en identifiseer die ernstige gebreke wat dit as 'n epistemologie bevat. Daarna ondersoek ek die aanname as sou hierdie teorie beter vaar wanneer dit met die pragmatisme en die "taalwending" verbind word, soos voorgestaan deur Rorty. My bevinding is egter dat gebreke soos onsamehangendheid daardeur vererger word eerder as wat dit 'n oplossing bied. End

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/academ/2005/sup-2/EJC15164
2005-01-01
2019-08-24

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error