1887

n Acta Academica - The integration of rural development research and community service

Supplement 3
  • ISSN : 0587-2405

Abstract

The integration of community service and research is an important subject especially in South Africa, where academics are called upon by the government and the public to contribute to more rapid and equitable development and, particularly for purposes of this contribution, rural development. The generation and application of knowledge should go hand in hand because the process of applying knowledge to real-world situations can itself provide productive challenges and venues for adding to the body of available knowledge. Those concerned with advancing science should appreciate that the knowledge gained in this way has been validated, under realistic conditions, which render the generated knowledge more reliable and relevant. End

<b>Die integrasie van navorsing oor landelike ontwikkeling en gemeenskapsdiens</b> <br>Die integrasie van gemeenskapsdiens en navorsing is 'n belangrike onderwerp, veral in Suid-Afrika, waar die regering en die publiek 'n beroep op akademici doen vir vinniger en billiker ontwikkeling. Vir die doeleindes van hierdie bydrae raak dit landelike ontwikkeling in die besonder. Die voortbrenging en toepassing van kennis moet hand aan hand gaan omdat die proses waardeur kennis op werklike situasies van toepassing gemaak word, op sigself produktiewe uitdagings en terreine bied vir die toevoeging tot die beskikbare kennisinhoud. Diegene wat gemoeid is met die bevordering van die wetenskap, sal waardering hê vir die feit dat die geldigheid van die kennis wat op hierdie wyse verkry word, in realistiese omstandighede bevestig is en die gegenereerde kennis daarom meer betroubaar en meer relevant maak. End

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/academ/2005/sup-3/EJC15196
2005-01-01
2019-10-23

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error