1887

n Acta Academica - Multilingualism, Afrikaans and normative political theory

Supplement 2
  • ISSN : 0587-2405

Abstract


Hierdie bydrae fokus op die oorlewing van Afrikaans binne die raamwerk van 'n veeltalige Suid-Afrika. In die eerste afdeling word 'n bondige historiese rekonstruksie van die magspolitieke verskuiwinge wat Afrikaans tussen 1966 en 2004 ondergaan het, verskaf. In die tweede afdeling word enkele argumente wat tussen 1994 en 2004 vir en teen Afrikaans aangebied is, gesistematiseer. In die laaste afdeling word hierdie argumente na die terrein van die kontemporêre normatiewe politieke teorie verskuif, waar veral drie aspekte uitgesonder word: die kwessie van taalverdwyning in die wêreld; diebelang van multikulturele burgerskap en die noodsaaklikheid van 'n diepgaande en veelstemmigeverstaan van demokrasie. Kortom: in 'n demokrasie moet dit nie net gaanoor die instrumentele tel van stemme () nie, maar ook oor die kwalitatiewe luister na verskillende stemme ().

This contribution focuses on the survival of Afrikaans within the framework of a multilingual South Africa. The first section provides a brief historical reconstruction of the power-political shifts that Afrikaans underwent between 1966 and 2004. In the second section some of the arguments that were used for and against Afrikaans between 1994 and 2004 are presented. In the last section these arguments are shifted to the terrain of contemporary normative political theory, where three aspects are important: the question of addressing language loss in the world; the importance of multicultural citizenship, and the need for a more profound and multilingual understanding of democracy. In short: a democracy is not just characterised by the instrumental counting of votes, but also by the qualitative articulation of different voices.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/academ/2006/sup-2/EJC15171
2006-01-01
2019-11-22

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error