1887

n Acta Academica - Transformasie van die geografiese pleknaamrade en die demokratisering van die proses van pleknaamtoekenning in Suid-Afrika

Supplement 1
  • ISSN : 0587-2405

Abstract


This article deals with the manner in which the existing system for name changing was changed, the adapted and new councils that were put in control, their specific responsibilities and the initial steps taken to make the name changing context more representative of all the country's citizens. The accent falls on the transformation of the process, as well as the targets and successes for name adaptation and change of the South African Geographical Names Council.

Hierdie artikel handel oor die wyse waarop die heersende stelsel vir naamgewing gewysig is, die aangepaste en nuwe liggame wat daarna in beheer gestel is, hul presiese taakopdrag en die eerste stappe wat gedoen is om die pleknaamkonteks meer verteenwoordigend van al die land se bewoners te maak. Die aksent val op die transformasie van die proses sowel as 'n ontleding van die eerste teikens en suksesse vir naamaanpassing en naamsverandering van die Suid-Afrikaanse Raad vir Geografiese Name en sy substrukture.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/academ/2007/sup-1/EJC15096
2007-01-01
2019-08-21

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error