1887

n Acta Academica - Voorwoord

Supplement 1
  • ISSN : 0587-2405

Abstract

Die spanning wat die proses van naamsverandering veroorsaak, blyk uit die reaksie op die besluit om die naam van die hooftoegangsroete na Suid-Afrika, die Johannesburg Internasionale Lughawe, te verander. Aan die hand van hoofsaaklik beriggewing in die gedrukte media, gee Truter in haar bydrae 'n oorsig van sowel die gebeure as van die argumente pro en contra die naamsverandering. Die gevolgtrekking waartoe sy kom, is dat die owerheid, deur die ignorering van die sentimente van die minderheid, hom skuldig maak aan verdeling van die nasie ten spyte van die uitsprake dat nasiebou 'n prioriteit is.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/academ/2007/sup-1/EJC15097
2007-01-01
2019-10-20

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error