1887

n Acta Academica - 'I won't be squeezed into someone else's frame' : stories of supervisor selection

Supplement 1
  • ISSN : 0587-2405

Abstract

Using a collection of stories from a group of women who belong to a PhD support group, this article tracks the issue of choosing a supervisor. These women are all academics and therefore had some claim to an "insider" status but as novice researchers they were also "outsiders". Their discussions around how and why they chose their supervisors highlight issues often underplayed or ignored in textbooks on postgraduate supervision. In particular, this article examines issues of knowledge, embodied subjectivity and power by following three questions that arise from the data : whose knowing is important; who should I be, and whose PhD is it?


Deur gebruik te maak van die verhale van 'n groep vroue wat tot 'n steungroep vir PhD-studente behoort, ondersoek hierdie artikel die kwessie van die keuse van 'n studieleier. Omdat hierdie vroue almal akademici is, kon hulle in 'n mate daarop aanspraak maak dat hulle in die binnekringe van die akademie beweeg, maar as nuweling-navorsers was hulle tog ook "buitestaanders". Hulle bespreking oor hoe en waarom hulle 'n bepaalde studieleier gekies het, laat die lig val op vraagstukke wat dikwels in handboeke oor nagraadse studieleiding onderbeklemtoon of buite rekening gelaat word. Die artikel is veral toegespits op kennis, beliggaamde subjektiwiteit en mag. Daar word gesteun op drie vrae wat uit die data na vore kom : Wie se kennis en insigte is belangrik, wat behoort my rol en identiteit as navorser te wees, en wie neem uiteindelik eienaarskap van die PhD?

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/academ/2010/sup-1/EJC15100
2010-01-01
2019-10-14

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error