1887

n Acta Academica - Early modern conceptions of "natural law"

Volume 33, Issue 2
  • ISSN : 0587-2405

Abstract

This article traces the shifts in meaning of the metaphor of "natural law" in modern thought from its pre-modern meaning as a divine standard for human behaviour accessible to reason. Descartes expanded this meaning to include the regularity of mechanical bodies by posing an absolute law system for all possible worlds as , rational, and axiomatic. Newton relativised this from the perspective of the multi-facetted governance of God. The older conception of natural law sustained itself in economics and politicology, serving as a defence of individual freedom and non-intervention (Petty, Locke), but (dialectically) implying a determinism. It remained linked to Cartesian meaning via attempts by Petty, Hobbes and Locke to construct a natural science of social life.


Die artikel omlyn die verskuiwing in betekenis van die metafoor "natuurwet" in die moderne denke, van sy voormoderne betekenis as 'n goddelike maatstaf vir menslike gedrag toeganklik vir die rede. Descartes het hierdie betekenis uitgebrei om die reëlmaat van meganiese liggame in te sluit, deur 'n absolute wetsisteem vir alle moontlike wêrelde as , rasioneel, aksiomaties te poneer. Newton het laasgenoemde gerelativeer uit 'n perspektief op die veelfasettige regering van God. Die ouer opvatting van "natuurwet" is gehandhaaf in die ekonomie en die politikologie, waar dit gedien het as verdediging van individuele vryheid en non-intervensie (Petty, Locke), maar ook (dialekties) 'n determinisme geïmpliseer het. Dit het egter verband bly hou met die Cartesiese betekenis deur pogings van Petty, Hobbes en Locke om 'n natuurwetenskap van die sosiale lewe te konstrueer.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/academ/33/2/EJC15214
2001-08-01
2019-08-24

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error