1887

n Acta Academica - Arbeidsverhoudingprobleme met algemene werkers aan tegniese kolleges : 'n kwalitatiewe perspektief

Volume 33, Issue 3
  • ISSN : 0587-2405

Abstract

Suid-Afrika het in die afgelope dekade ingrypende veranderinge rondom arbeidsverhoudinge ondergaan. Hierdie veranderinge verg gespesialiseerde vaardighede, waaraan die bestuur aan tegniese kolleges tot nog toe nie genoeg aandag gegee het nie. Die gevolg hiervan is voortdurende konflik en versteurings wat tot arbeidsonrus aanleiding gee; in sommige gevalle is daar selfs finansiële implikasies ten opsigte van algemene werkers. Hierdie toedrag van sake dui op ?'n onvermoë van bestuurders om verskille, griewe en dispute te hanteer. Dit lei tot krisisbestuur van arbeidsverhoudinge wat toenemend onstabiele werksomstandighede tot gevolg het. Navorsing rondom die oorsake van groeiende arbeidsonrus tussen bestuur aan tegniese kolleges en algemene werkers is dus noodsaaklik. Die ?bestuursrol? van die faktotum word bespreek teen die agtergrond van arbeidsonrus aan tegniese kolleges.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/academ/33/3/EJC15218
2001-12-01
2019-10-20

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error