1887

n Acta Academica - Die roman maak geskiedenis : Jozef Simons se Eer Vlaanderen vergaat

Volume 33, Issue 3
  • ISSN : 0587-2405

Abstract

Die negentiende-eeuse Romantiek het geboorte gegee aan sowel die historiese roman as die moderne geskiedeniswetenskap. Geskiedskrywing en historiese romankuns word egter steeds in die mees resente artikels en temanommers as onversoenbaar beskou. Dit wat eie is aan die historiese roman, naamlik erkenning vir dit wat alledaags en marginaal is, het vanaf die 1980s onder historici en historiograwe belangstelling laat ontstaan vir mentaliteits- en maatskappygeskiedenis of ?people?s history?. Hierdie artikel fokus op die gedeelde belange van die geskiedskrywing en die historiese romankuns, met as verwysingsteks Jozef Simons se 1927-roman Eer Vlaanderen vergaat, wat in 1999 herdruk is.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/academ/33/3/EJC15222
2001-12-01
2019-08-21

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error