1887

n Acta Academica - Mark non-comparability and the predictability of post-first-year performance

Volume 34, Issue 3
  • ISSN : 0587-2405

Abstract

In this study, the following scores of black and white university students were correlated: matriculation marks, the mean of each semester's marks up to the end of the third academic year, and the cumulative mean marks over the preceding and remaining semesters. In agreement with findings reported elsewhere, first-year and postfirst-year performance were better predictors of performance in subsequent semesters than matriculation performance. However, for any of these predictors, the correlations with the performance in subsequent semesters decreased progressively over time, whereas the correlation with accumulated performance over the remaining semesters was not subject to the same degree of decline. When marks were adjusted for mark non-comparability across various courses, the decline in correlations lessened, while the correlations of black students approximated more closely to those of white students, and the correlations of white male students revealed more similarity to those of white female students.

In hierdie ondersoek is die volgende tellings van wit en swart universiteitstudente gekorreleer: matriekpunte, gemiddelde punte vir elk van die semesters tot aan die einde van die derde jaar en die kumulatiewe gemiddelde punte oor die voorafgaande sowel as die oorblywende semesters. In ooreenstemming met bevindings elders, was prestasie in die eerste en latere universiteitstudiejare beter voorspellers van prestasie in daaropvolgende semesters as wat matriekprestasie was. Vir elk van hierdie voorspellers het die korrelasie met prestasie in daaropvolgende semesters egter steeds afgeneem soos wat die tydsverloop tussen vergeleke semesters toegeneem het, terwyl die korrelasie met geakkumuleerde prestasie oor die oorblywende semesters nie in dieselfde mate afgeneem het nie. Ná persentasiepunte aangepas is vir punt-onvergelykbaarheid, het die afname in die onderhawige korrelasies verminder terwyl die korrelasie vir swart studente nader aan dié vir wit studente was, soos ook dié vir wit mans aan dié vir wit vroue.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/academ/34/3/EJC15246
2002-12-01
2020-04-07

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error