1887

n Acta Academica - Provincial inequalities in maternal and child health care in South Africa

Volume 34, Issue 3
  • ISSN : 0587-2405

Abstract

This study explores provincial inequalities in maternal and child health care with data from the 1998 South African Demographic and Health Survey (SADHS). Most provinces have made considerable progress in ensuring relatively equitable access to immunisation and to opportunities for pregnant mothers to consult with medically trained personnel, whether for antenatal care or at delivery. However, the public / private divide in health care persists, as do inequalities in contraception usage. Furthermore, progress has not been equal across all provinces and inequalities are consistently worse in Kwazulu-Natal, Mpumalanga, the Eastern Cape and Gauteng. Given the importance of health care in facilitating development, government and health authorities must continue to make concerted efforts to expand health care delivery to the poor, to address the obstacles which confront the poor in accessing health care services, and to increase the efficiency of health care delivery.

Ongelykhede op provinsiale vlak in moeder- en kindergesondheidsorg word hier ondersoek aan die hand van data uit die 1998 Suid-Afrikaanse Demografiese en Gesondheidsopname (SADHS). Provinsies het meestal goeie vordering gemaak om relatief gelyke toegang te verseker tot immunisasie en tot konsultasiegeleenthede vir verwagtende moeders met opgeleide mediese personeel, hetsy voor of tydens geboorte. Die skeiding tussen openbare en private gesondheidsorg blyk egter steeds duidelik, asook ongelykhede in die gebruik van voorbehoedmiddels. Voorts, het provinsies nie ewe veel vordering gemaak nie. Ongelykhede is konsekwent groter in Kwazulu-Natal, Mpumalanga, die Oos-Kaap en Gauteng. Aangesien gesondheid 'n belangrike rol speel in menslike ontwikkeling, sal die regering en gesondheidsowerhede daadwerklike pogings moet aanwend om die lewering van gesondheidsorg aan armer gemeenskappe uit te brei, om struikelblokke wat die toegang vir armes tot gesondheidsorg belemmer uit die weg te ruim, asook om die doeltreffendheid van die lewering van gesondheidsorg te verbeter.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/academ/34/3/EJC15248
2002-12-01
2019-08-25

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error