1887

n Acta Academica - Editorial

Volume 36, Issue 2
  • ISSN : 0587-2405

Abstract

Extracted from text ... Redaksionele voorwoord i Gerhard Schoeman se uitgebreide artikel oor Felix in exile (1994), een van die "tekenfilms" van William Kentridge, 'n Suid- Afrikaanse visuele kunstenaar wat tans w?reldwyd die hoogste erkenning geniet, handel oor kuns en geskiedenis in kritiese interaksie. 'n Deurlopende eienskap van Kentridge se selfbewuste kunsprojekte wat ook deur Schoeman se benadering tot hierdie enkele geval herbevestig word, kan getipeer word as 'n poging om persoonlike en sosiale transformasie op Suid-Afrikaanse bodem krities en sigbaar binne groter w?reldhistoriese raamwerke te projekteer. Schoeman se teoretiese geskiedeniskonsep wat aansluiting vind by die ongerymde en aweregse inslag van Mieke Bal se ..

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/academ/36/2/EJC15295
2004-08-01
2019-11-17

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error