1887

n Acta Academica - Treatment adherence among tuberculosis patients

Volume 36, Issue 3
  • ISSN : 0587-2405

Abstract

The main aim of this article is to provide insight into the determinants of treatment adherence among pulmonary tuberculosis patients. The study was conducted at nine clinics in the Free State province of South Africa. The quantitative evidence shows that stigmatisation, the socio-economic circumstances of patients, and migrancy all play important roles in explaining non-adherence. The qualitative evidence identified some of the factors affecting adherence as lack of knowledge about TB, the nonsustainability of educational campaigns, the side-effects of drugs, hunger, lack of family support, the stigma attached to TB, the attitude of health care workers and the long delay before diagnosis. Based on this evidence, recommendations are made for a number of provider-, patient- and community-centred interventions to improve adherence.

<b>Behandelingsnakoming van tuberkulose-pasiënte in die Vrystaat, Suid-Afrika</b> <br>Die hoofdoel van hierdie artikel is om insig te verskaf in die determinante wat 'n rol speel in die nakoming van behandelingsinstruksies by pulmonêre tuberkulose pasiënte. Die studie is onderneem by nege klinieke in die Vrystaat provinsie, Suid-Afrika. Die kwantitatiewe bevindinge dui daarop dat stigma, die sosio-ekonomiese omstandighede van die pasiënt en migrasie 'n belangrike rol speel by die verklaring van die nienakoming van behandelingsinstruksies. Sommige van die waargenome faktore wat die nakoming van behandelingsinstruksies beïnvloed, soos gebaseer op die kwalitatiewe bevindinge, sluit in gebrekkige kennis omtrent TB, die nievolhoubaarheid van opvoedkundige programme, newe-effekte van medikasie, honger, gebrekkige gesinsondersteuning, die stigma gekoppel aan TB, die houding van gesondheidsorgwerkers en die lang vertraging alvorens 'n diagnose gemaak word. Voortspruitend uit hierdie bevindinge word aanbevelings gemaak rakende 'n aantal verskaffer-, pasiënt- en gemeenskapsgesentreerde intervensies wat die nakoming van behandelingsinstruksies kan verbeter.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/academ/36/3/EJC15300
2004-12-01
2020-02-24

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error