1887

n Acta Academica - The cultural turn in South African translation , subversion and resistance

Volume 37, Issue 1
  • ISSN : 0587-2405

Abstract

<b>Die kulturele wending in Suid-Afrikaanse vertaling : rehabilitasie, subversie en weerstand</b> <br>Vertaling is lank beskou as 'n getroue, ekwivalente substituut van die bronteks. Met die kulturele wending in die 1980's het kontemporêre vertaalkunde wegbeweeg van die dwangbuis van preskriptiewe en normatiewe benaderings. Twee benaderings tot vertaling, naamlik die funksionalistiese en deskriptiewe, het onafhanklik en gelyktydig ontwikkel en sodoende die primaat van die bronteks onttroon. Beide impliseer dat vertaling 'n nuwe kommunikatiewe handeling is wat betekenisvol vir die doelkultuur moet wees en daarom van die bronteks kan verskil. Met die totstandkoming van postkoloniale vertaalkunde in die middelnegentigerjare van die vorige eeu is vertalings geskep wat die kultuur van die gekoloniseerde bevoordeel ten koste van die kultuur van die koloniseerder/imperialis. Die doel met hierdie bydrae is om deur 'n vertaalkritiese analise aan te toon hoe dat die gedomineerde doelkultuur gerehabiliteer word, hoe die dominante bronkultuur ondergrawe word en hoe weerstand teen die dominante doelkultuur gebied word deur die gedomineerde bronkultuur te behou.

For many years translation was viewed as a faithful equivalent substitute for the source text. The cultural turn of the 1980s heralded a move on the part of contemporary translation studies away from the straightjacket of the earlier prescriptive and normative approaches. Two approaches to translation, the functionalist and the descriptive, developed independently but simultaneously and dethroned the primacy of the source text. Both proposed translation as a new communicative act that must fulfil a purpose for the target culture, so that target texts could potentially differ significantly from source texts. The establishment of postcolonial translation studies in the mid-1990s led to translations created to benefit the culture of the colonised at the expense of the culture of the coloniser/imperialist. The objective of this study is to indicate by means of critical analysis of several translations how a dominated target culture is rehabilitated, how a dominant source culture is subverted and how a dominant target culture is resisted by means of maintenance of the dominated source culture.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/academ/37/1/EJC15314
2005-04-01
2019-08-26

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error