1887

n Acta Academica - The constitutional dynamic of civil society and the role of the churches in South Africa

Volume 37, Issue 2
  • ISSN : 0587-2405

Abstract

<b>Die staatsregtelik-begronde dinamiek van die burgerlike samelewing en die rol van die kerke in Suid-Afrika</b> <br>Die konsep "burgerlike samelewing" vorm 'n belangrike faset van die verhouding tussen kerk en staat. Die burgerlike samelewing, 'n aanvaarbare en uiters relevante begrip binne hedendaagse staatsregtelike en politieke teorieë, bevat eienskappe ter bevordering van demokrasie en die vryheid van godsdiensbeoefening. Vir die kerke in Suid-Afrika is dit nodig om hul godsdienstige belange te bevorder deur middel van die insigte verbonde aan die burgerlike samelewing. Dit is juis deur hierdie algemeen aanvaarbare en dinamiese konsep dat die kerke, sonder voorbehoud, ingesluit moet word as 'n effektiewe rolspeler binne die openbare sfeer.

The concept of "civil society" is an important facet of the relationship between church and state. Civil society, as an acceptable and extremely relevant element in present-day constitutional and political theories, contains characteristics which promote democracy and the freedom of religious expression. The churches in South Africa need to promote their religious interests by means of the insights associated with civil society. It is, in fact, through this generally accepted and dynamic concept, that the churches, without reservation, must be included as effective role-players in the public arena.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/academ/37/2/EJC15325
2005-08-01
2019-11-14

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error