1887

n Acta Academica - The use and potential commercial development of

Volume 37, Issue 3
  • ISSN : 0587-2405

Abstract

<I>Athrixia phylicoides&lt;/I&gt; (<I>Asteraceae</I>) is a plant indigenous to the north-eastern mountain ranges of South Africa. It has been harvested for generations by rural communities for use as a tea and a medicine as well as to make brooms. Due to the popularity of these products, signs of over-exploitation of the plant have recently been noted. Commercial production of <I>A phylicoides&lt;/I&gt; may be considered as a means of alleviating this pressure on the plant's natural population and its habitat, provided that there is sufficient demand for the plant and its products. This article reports on two surveys conducted to determine the present use of the plant and to assess the demand for its products. End

<b>Die gebruik en kommersiële ontwikkelingspotensiaal van <I>Athrixia phylicoides</I></b> <br><I>Athrixia phylicoides&lt;/I&gt; (<I>Asteraceae</I>) is 'n inheemse plant wat in die noordoostelike bergreekse van Suid-Afrika aangetref word. Die plant word al geslagte lank deur landelike gemeenskappe geoes en vir die maak van tee, medisyne en besems gebruik. Hierdie plantprodukte is baie gewild en dit wil nou voorkom of die plant moontlik oorbenut word. Die kommersiële verbouing van <I>A phylicoides&lt;/I&gt; kan oorweeg word as 'n wyse waarop die druk op die natuurlike populasie van hierdie plant asook op sy habitat verlig sou kon word, mits die vraag na die plant en sy produkte groot genoeg is. In hierdie artikel word daar verslag gedoen oor twee opnames wat uitgevoer is om die huidige gebruik van die plant te bepaal en die moontlike vraag na <I>A phylicoides</I>-produkte te beraam. End

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/academ/37/3/EJC15330
2005-12-01
2019-10-20

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error