1887

n Acta Academica - Drop-out in township secondary schools : educators' perspectives

Volume 38, Issue 3
  • ISSN : 0587-2405

Abstract

The drop-out rate at township secondary schools is increasing with no sign of abating. Elevated drop-out levels cause a high rate of functional illiteracy, limited occupational and economic prospects, and an increase in the already high rate of unemployment in the country. This article examines the determinants of learner drop-out on the basis of a literature study, along with a survey of the perceptions of educators about the reasons why students drop out of school. The data from educators were obtained by means of a questionnaire. The study has uncovered factors that culminate in learners' decision to drop out of school, a problem which must be addressed.


Sekondêre skole in die townships vind dat al hoe meer van hul leerders uitsak en dat daar geen teken van 'n afname daarvan is nie. 'n Noodwendige gevolg van hierdie uiters negatiewe neiging is dat funksionele ongeletterdheid ook toeneem, dit wil sê al hoe meer mense staar beperkte werks- en ekonomiese vooruitsigte in die gesig. Hierdie artikel ondersoek die faktore wat leerderuitsakking veroorsaak deur middel van 'n literatuurstudie en 'n opname van die persepsies van opvoeders verbonde aan sekondêre skole in die township, wat 'n vraelys ingevul het. Die studie het faktore blootgelê wat lei tot leerders se besluit om uit te sak. Hierdie faktore moet aangespreek en sover moontlik uitgeskakel word.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/academ/38/3/EJC15358
2006-12-01
2019-11-18

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error