1887

n Acta Academica - Community-based education : a case study of the MED 113 Expo at the University of the Free State

Volume 38, Issue 3
  • ISSN : 0587-2405

Abstract

Complaints that health professionals do not address the needs of society have necessitated new methods of teaching and learning. The community-based education (CBE) approach could address these concerns. The aim of this study was to determine if community-based activities could help students to integrate theory and practice, or influence their attitudes and behaviour towards the community. It was a quantitative study including a literature review and questionnaires. The results yielded a 75.7% positive response with regard to the integration of theory and practice and a 77.9% positive response in terms of changed attitudes towards the community. Recommendations are made on changes to the CBE activities of MED 113 in order for it to serve as a model for other CBE modules at the University of the Free State.


Klagtes dat professionele gesondheidswerkers nie genoeg aandag gee aan die behoeftes van die samelewing nie, het nuwe metodes van onderrig en leer genoodsaak. Samelewingsgebaseerde onderrig (SGO) is een van die onderrigmetodes wat hierdie probleme kan oplos. Die doelwit van die studie is om te bepaal of samelewingsgebaseerde aktiwiteite studente kan help om teorie en praktyk te integreer, en houdings en gedrag teenoor die samelewing te beïnvloed. Dit was 'n kwantitatiewe studie wat 'n literatuurstudie en die voltooiing van vraelyste ingesluit het. Die resultate het 'n 75.7% positiewe terugvoer aangedui ten opsigte van die integrasie van teorie en praktyk en 'n 77.9% positiewe terugvoer oor die verandering in houding teenoor die samelewing. Aanbevelings ten opsigte van veranderings tot die SBO-aktiwiteite van MED 113 is gemaak om as model te gebruik in ander SBO-modules aan die Universiteit van die Vrystaat.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/academ/38/3/EJC15361
2006-12-01
2019-10-16

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error