1887

n Acta Academica - Melancholy constellations : Benjamin, Kiefer, Kentridge and the play of mourning

Volume 39, Issue 2
  • ISSN : 0587-2405

Abstract

Intended as a summation as well as a continuation of several studies on the work of Walter Benjamin, Anselm Kiefer, and William Kentridge, this article proposes to configure Benjamin, Kiefer, and Kentridge in and as a melancholy constellation. "Melancholy constellation" serves here as a theoretical construct of the mobile concepts with which Benjamin, Kiefer, and Kentridge "preposterously" think and perform the imaging of history. On the basis of these mobile concepts, I shall also refer to my theoretical concept of melancholy constellation as a mobile constellation. Furthermore, while melancholia traditionally signifies a state of or immobility, its historical image will be shown to be dialectical -signifying both black bile and inspiration; always involving mobile positions. The dialectics of will be related to the dialectics of melancholy writing, which in turn is enfolded with my discussion of the performative self-reflexivity at play in the work of Benjamin, Kiefer, and Kentridge.


Met hierdie artikel, wat 'n opsomming en voortsetting is van verskeie studies oor die werk van Walter Benjamin, Anselm Kiefer en William Kentridge, word gepoog om Benjamin, Kiefer en Kentridge saam te groepeer in 'n melankoliese konstellasie. Hierdie konstellasie dien as 'n teoretiese konstruk van die mobiele konsepte waarmee Benjamin, Kiefer en Kentridge op absurde wyse ("preposterously" - om Bal se term te gebruik) die uitbeelding van die geskiedenis bedink en uitvoer. Dit is op die basis van hierdie mobiele denke dat ek ook verwys na my teoretiese konsep van die "melankoliese konstellasie" as 'n mobiele of beweeglike konstellasie. Daarby sal aangetoon word dat, terwyl die melankolie tradisioneel 'n staat van of traagheid beteken, die historiese beeld daarvan dialekties is, beide swart gal en inspirasie beteken en altyd mobiele posisies insluit. Die dialektiek van die hou ook verband met die dialektiek van melankoliese geskrifte. Dit word ook ingevou in my bespreking van die performatiewe self-refleksiwiteit in die werk van Benjamin, Kiefer en Kentridge.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/academ/39/2/EJC15384
2007-08-01
2019-12-08

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error