1887

n Acta Academica - Wildlife tourism : creating memorable and differentiated experiences

Volume 39, Issue 3
  • ISSN : 0587-2405

Abstract


Die studie probeer vasstel of wildbesigtiging in wildreservate ervarings bied wat besoekers sal onthou omdat dit anderssoortig is en die lewensiklus van die wildbedryf in Suid-Afrika sal verleng. 'n Verskeidenheid kwalitatiewe metodes is gebruik; onderhoude is gevoer met 68 besoekers wat 267 nagte by verskillende wildoorde aangrensend aan die Kruger Nasionale Park oornag het, asook met 50 beïnvloeders en rolspelers. By hul vertrek was die besoekers uitgelate, en die ervaring was vir hulle buitengewoon. Hulle het 'n fantasiewêreld uit vergange se dae beleef en vir 'n wyle die diere se wêreld gedeel. Die besoek het aan 'n behoefte na avontuur voldoen en 'n diepgewortelde begeerte om diere in 'n egte wildernis te sien.

The purpose of the study reported here was to investigate whether wildlife viewing at privately-owned game reserves in South Africa creates memorable and differentiated experiences capable of extending the lifecycle of the wildlife industry. Various qualitative methods were used; 68 visitors who spent a total of 267 bed nights at various lodges adjacent to the Kruger National Park were interviewed, along with 50 influencers and role-players. Upon departure visitors were ecstatic, as the experience had been unique. They had lived in a fantasy world of the past and shared the animals' environment for a while. The visit had satisfied their spirit of adventure, as well as their long-term fascination with seeing animals in a genuine wilderness.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/academ/39/3/EJC15390
2007-12-01
2019-11-20

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error