1887

n Acta Academica - Pleknaamsverandering in Suid-Afrika : bevestiging van ANC mag, gesag, wettigheid en 'selfrespek'

Volume 39, Issue 3
  • ISSN : 0587-2405

Abstract


Power and authority appear to underlie changes in nomenclature resulting from a need to assure and convince the supporters of a new regime that names which previously symbolised their oppression and domination have become unacceptable and must be replaced by names suiting the ethos of the new, liberating dispensation. New symbols are generated to ensure the acceptability of the new regime and to reflect the new collective values and history which will be prioritised and considered to be of importance. The symbolism underlying changes in nomenclature and the ANC's realisation of the significance of renaming form the main focus of this article, which is based mainly on newspaper sources. Throughout South Africa the tangible symbolism of the success story of liberation may be identified: in street names commemorating the "terrorists" of the previous era, in the decolonisation of the names of provinces, and in other indisputable testimony that - by means of changes in nomenclature, - this country has also finally become inherently part of Africa.

Dit blyk dat mag en gesag ten grondslag lê van naamsverandering vanweë die noodsaak om 'n nuwe bewind se ondersteuners te oortuig dat name wat hulle vroeëre onderdrukking en oorheersing versimboliseer het, onaanvaarbaar geword het en deur die etos van die nuwe bevrydende bewind vervang moet word. Nuwe simbole word gegenereer om die aanvaarbaarheid van die nuwe bewind te verseker en weerspieël die nuwe kollektiewe waardes en geskiedenis wat in die toekoms voorop gestel en as belangrik geag sal word. Die simboliek van naamsverandering en die ANC se besef van die belangrikheid daarvan word in hierdie artikel (sterk gebaseer op koerantnavorsing) sentraal gestel. Oral in Suid-Afrika is die tasbare simboliek van die suksesverhaal van bevryding af te lees, die verheerliking deur straatname van persoonlikhede wat die "terroriste" van die vorige bewind was, die dekolonisering van provinsiale name en die onbetwisbare getuienis dat Suid-Afrika ook deur sy naamgewing, uiteindelik 'n inherente deel van Afrika word.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/academ/39/3/EJC15393
2007-12-01
2019-11-18

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error