1887

n Acta Academica - 'Now, what has become of our prayers and supplications?' Faith in an Anglo-Boer War concentration camp of 1901

Volume 39, Issue 3
  • ISSN : 0587-2405

Abstract


Gedurende die Anglo-Boereoorlog (1899-1902) het die Christelike geloof 'n bepalende en belangrike rol gespeel in die konsentrasiekampe. Hierdie artikel gaan in op die dagboek van 'n jong aspirant predikant, A D Luckhoff (1874-1963). Hy het hom na voltooiing van sy teologiese opleiding beskikbaar gestel vir die bediening in die konsentrasiekamp van Bethulie. Sy dagboek word geanaliseer met die oog daarop om die spiritualiteit, onderliggende teologiese oortuigings, refleksie én aanvegting, bloot te lê. Dit word begelei met teologies-kritiese vraagstelling, historiese aantekeninge sowel as vergelyking met die dagboek van Renche van der Walt (1878-1948) wat 'n tydgenootlike inwoner van dieselfde kamp was. Deur die dagboek so ver as moontlik self aan die woord te stel, word verseker dat die geestelike en emosionele aard daarvan behou word. Die bedoeling is om aan te dui dat die beoefening van die Christelike geloof inderdaad 'n veel meer gekompliseerde en komplekse aangeleentheid gedurende die oorlog was, as wat algemeen aanvaar word.

Christian faith played a significant and decisive role in the concentration camps of the Anglo-Boer War (1899-1902). This article focuses on the diary of A D Luckhoff (1874-1963) who, after completing his theological training, volunteered for the ministry in the concentration camp at Bethulie. The anguish, distress and trials of this inexperienced young clergyman are disclosed by allowing the diary to speak for itself, thus ensuring that its profound spiritual and emotional character is retained in the exposition. Alongside this exposition, observations and historical notes are appended, as well as questions concerning the diarist's underlying theological convictions, which are compared and contrasted with those evinced in the contemporary diary of a young female resident of the camp, Rensche van der Walt (1878-1948). The ensuing analysis aims to demonstrate that Christian faith was a more complicated and complex issue during this war than has yet been realised.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/academ/39/3/EJC15396
2007-12-01
2019-11-17

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error