1887

n Acta Academica - Roelof Temmingh's : a reflection on suffering and redemption

Volume 41, Issue 2
  • ISSN : 0587-2405

Abstract

Roelof Temmingh's (2003 / 4), a large-scale work for choir, soloists and orchestra, won the prestigious Helgaard Steyn award in 2006. Temmingh commented briefly on his extremely difficult personal circumstances during its creation. Should a composer suffer in order to produce great music? This question raises the wider problem of contextuality, as well as concomitant theoretical / philosophical considerations. Profoundly religious in nature, the work, whose text is in German, was written for a European audience by an Afrikaans-speaking composer in post-apartheid South Africa. It does not embody any clearly overt political values, nor does it attempt to serve as a repository of cultural identity. Moreover, according to the composer, his personal circumstances were not a prerequisite for its creation.


Roelof Temmingh se (2003 / 4), 'n grootskaalse werk vir koor, soliste en orkes, het die prestigieuse Helgaard Steyn-prys in 2006 verwerf. Temmingh het kortliks sy uitermate moeilike persoonlike omstandighede tydens die ontstaan daarvan geskets. Is dit nodig dat 'n komponis ly om groot musiek te skryf? Hierdie vraag raak aan die breër probleem van kontekstualiteit en aan samegaande teoreties / filosofiese oorwegings. As 'n diep religieuse uiting is die werk, getoonset op 'n Duitse teks, deur 'n Afrikaanssprekende komponis in post-apartheid Suid-Afrika vir 'n Europese gehoor geskryf. Dit bevat geen openlik waarneembare politieke waardes nie, en poog nie om te dien as 'n neerslag vankulturele identiteit nie. Ook was die komponis se persoonlike omstandighede volgens sy eie uitspraak geen voorvereiste vir die skepping daarvan nie.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/academ/41/2/EJC15447
2009-01-01
2019-11-13

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error