1887

n Acta Academica - Christian scholarship within reformed circles

Volume 41, Issue 3
  • ISSN : 0587-2405

Abstract

This article analyses and evaluates a specific strategy for the elaboration of Christian scholarship which may be defined as "theology-based scholarship", using a case study in the (IFED) based in Padua, Italy. According to the theology-based approach, theology is the key factor for achieving Christian perspectives in various scientific disciplines. The basic tenets of this approach are explored and some of the shortcomings, tensions and paradoxes resulting from this model are indicated. It is also argued that the approach is integrated by a particular world view, unlike that underlining reformed thinking and culture. Several concrete negative consequences of this approach are also pointed out, and the article concludes that this approach needs considerable alterations.


Hierdie artikel analiseer en evalueer 'n spesifieke strategie vir Christelike wetenskap wat gedefinieer kan word as 'n "teologie-gebaseerde wetenskap" deur middel van 'n gevalle-studie in die (IFED) van Padua, Italië. Volgens hierdie teologie-gebaseerde siening word teologie gesien as die sleutelfaktor om 'n christelike perspektief in die verskillende wetenskaplike dissiplines te vestig. Die basiese stellings van en substrategieë wat hierdie benadering daarstel, word verken. Verskeie tekortkominge, spanninge en paradokse wat deur die teologiegebaseerde model veroorsaak word, word uitgewys. Daar word ook geargumenteer dat hierdie benadering geïntegreer word deur 'n spesifieke wêreldbeskouing wat nie die tipiese wêreldbeskouing van reformatoriese denke en kultuur is nie. Verskeie konkrete negatiewe konsekwensies van hierdie benadering word uitgewys en die artikel konkludeer dat hierdie benadering beduidende veranderings benodig.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/academ/41/3/EJC15458
2009-01-01
2020-02-24

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error