1887

n Acta Academica - A model to revitalise teacher competence

Volume 41, Issue 4
  • ISSN : 0587-2405

Abstract

South African education focuses on providing equal educational opportunities for all learners by way of inclusive education. This article attempts to address teachers' feelings of incompetence by developing a model to revitalise competence in teachers. The model is based on the teachers' affirmation that they were unable to efficiently implement the required educational change of including all learners in their inclusive classrooms within mainstream education. A qualitative approach, within a theory-generative design, was applied in this study. The article only describes the second phase of the project, namely that of designing a model (based on the findings of phase one), with the aim of empowering teachers to work more efficiently in inclusive classrooms.


Die Suid-Afrikaanse onderwys fokus op die daarstelling van gelyke opvoedkundige geleenthede vir almal, by wyse van inklusiewe onderwys. Hierdie artikel wil onderwysers se gevoel van onbevoegdheid aan die orde stel deur die ontwikkeling van 'n model om onderwysers se bevoegdheid te verhoog. Die model is gegrond op die onderwysers se versekering dat hulle nie oor die vermoë beskik om die vereiste onderwysveranderinge en die insluiting van alle leerders in hulle inklusiewe klaskamers in die hoofstroom onderwys te kan implementeer nie. 'n Kwalitatiewe benadering, binne 'n teorie-generatiewe ontwerp, is in die ondersoek aangewend. Die artikel beskryf slegs die tweede fase van die projek, naamlik van die modelontwerp (gebaseer op die bevindinge van die eerste fase), met die doel om onderwysers te bemagtig om meer doeltreffend in inklusiewe klaskamers te kan onderrig.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/academ/41/4/EJC15461
2009-01-01
2019-10-16

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error