1887

n Acta Academica - Implementing continuing professional teacher development : policy and practice

Volume 43, Issue 1
  • ISSN : 0587-2405

Abstract

It is important for South African teachers to be appropriately equipped to meet the growing needs and challenges of the country. The dire need for suitably qualified teachers is addressed in South Africa's National Policy Framework for Teacher Education and Development. This article attempts to address the problem of how Continuing Professional Teacher Development (CPTD), as stipulated by the National Policy Framework, can be implemented to create a collaborative learning culture in schools. The article uses the conceptual frameworks for collective learning to interpret the literature and the findings.


Dit is belangrik vir Suid-Afrikaanse onderwysers om goed opgelei te word om in die groeiende behoeftes en uitdagings van die land te voorsien. Die ernstige behoefte om in die nood van toepaslik gekwalifiseerde onderwysers te voorsien, word aangespreek deur die Suid-Afrikaanse Nasionale Beleidsraamwerk vir Onderwysdersopleiding en Ontwikkeling. Hierdie artikel poog om die probleem van hoe Voortgesette Professionele Onderwysersopleiding, soos gestipuleer deur die Beleidsraamwerk, geïmplementeer kan word om 'n kollaboratiewe leerkultuur in skole te skep, aan te spreek. Die artikel gebruik die konsepsuele raamwerke vir kollektiewe leer om die literatuur en bevindinge te interpreteer.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/academ/43/1/EJC15511
2011-01-01
2019-12-06

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error