1887

n Acta Academica - Insights from returning teachers' exposure to curriculum change and professional development

Volume 45, Issue 1
  • ISSN : 0587-2405

Abstract

The continuous professional development of teachers is vital for the well-being of any education system. This article reflects on the adoption and implementation of the National Curriculum Statement with its outcomes-based education approach by teachers who returned to teaching after having been out of the education system for a number of years. Systems theory was used as a theoretical framework for this research. The research was done in 2010, with follow-up interviews during 2012 to include the Curriculum and Assessment Policy Statement. These teachers responded to 12 items in an open-ended questionnaire on issues related to the changing curriculum and professional development as part of the education system. The article suggests that the professional development of teachers (in particular those who have been out of the system for some years) needs to be improved in order to ensure that the new curriculum is adopted and does not remain merely a policy document that is inefficiently implemented in its entirety.


Voortdurende professionele ontwikkeling van onderwysers is noodsaaklik vir die welstand van enige opvoedkundige stelsel. In hierdie artikel word gereflekteer oor die aanvaarding en implementering van die Nasionale Kurrikulumverklaring, met sy uitkomsgebaseerde onderwys-benadering, deur onderwysers wat, nadat hulle vir 'n aantal jare uit die onderwysstelsel was, teruggekeer het om weer skool te hou. Die sisteemteoretiese benadering is as teoretiese raamwerk vir hierdie navorsing gebruik. Die navorsing is in 2010 gedoen, met opvolgonderhoude in 2012, wat voorsiening gemaak het vir die Kurrikulum en Assesseringsbeleid-benadering. Hierdie onderwysers het gerespondeer op 12 items in 'n oop vraelys, rakende kwessies oor kurrikulumverandering en professionele ontwikkeling as deel van die onderwysstelsel. Daar word aanbeveel dat professionele ontwikkeling van onderwysers (veral vir diegene wat vir 'n aantal jare uit die stelsel was) verbeter behoort te word, ten einde te verseker dat die nuwe kurrikulum aanvaar word en nie slegs 'n beleidsdokument bly, wat nie effektief in sy geheel geïmplementeer word nie.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/academ/45/1/EJC135596
2013-01-01
2019-09-15

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error