1887

n Acta Academica - Wordless picture books in parent-child reading in a South African context

Volume 45, Issue 2
  • ISSN : 0587-2405

Abstract

This article is the result of an exploratory study into the feasibility of the use of wordless picture books with the aim of developing a culture and love of reading within the South African context, as approached from the viewpoint of an illustrator. The characteristics of wordless picture books serve as motivating factors towards developing positive attitudes towards books in general. A semiotic and narratological framework illustrates their relevance within South Africa. An empirical study endeavours to gain better understanding of how these books would function in joint reading by a child and a parent/primary caregiver.


Hierdie artikel spruit voort uit 'n verkennende studie na die haalbaarheid van die gebruik van prenteboeke sonder woorde om 'n kultuur van en liefde vir lees in die Suid-Afrikaanse konteks te ontwikkel, gesien vanuit die uitgangspunt van 'n illustreerder. Die eienskappe van boeke sonder woorde dien as motivering vir die ontwikkeling van 'n positiewe ingesteldheid teenoor boeke in die algemeen. 'n Semiotiese en narratologiese raamwerk wys op hul relevansie vir Suid-Afrika, terwyl 'n empiriese studie poog om 'n beter begrip te bewerkstellig vir die benutting van hierdie boeke in gesamentlike lees tussen die kind en 'n ouer of primêre versorger.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/academ/45/2/EJC138904
2013-01-01
2019-10-21

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error