1887

n Professional Accountant - Hernude paniek op wêreldmarkte : finansiële krisis of leierskapskrisis? : perspektief van buite

Volume 2011 Number 1
  • ISSN : 1680-7537

Abstract

Net toe dit wou voorkom of die wêreldekonomie begin stabiliseer, het donderwolke weer begin saampak en 'n storm gelykstaande aan die Japanese tsunami ontketen. Binne die bestek van enkele dae het aandelemarkte hul swaar verdiende winste prysgegee, was daar 'n skerp styging in die rentekoerse wat regerings met 'n hoë skuldlas en 'n onsekere groeipotensiaal vir die finansiering van hul staatskuld moet betaal, en het markte hul fokus vanaf kleiner Europese ekonomieë na Spanje en Italië begin verskuif. Ten spyte van 'n elfde-uur besluit deur Amerikaanse politici om die toelaatbare skuldvlak van die regering te verhoog en sodoende te verseker dat Amerika sy skuldverpligtinge kan nakom, regeringsleiers in Europa se besluit om 'n tweede hulppakket teen 'n verminderde rentekoers aan Griekeland toe te ken, en aanduidings dat die Europese Sentrale Bank verdere stappe gaan neem om die staatskuld van lidstate te koop, het markonrus skerp toegeneem.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/account/08/1/EJC16473
2011-08-01
2019-11-18

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error