1887

n Professional Accountant - 'n Sake-ikoon neem afskeid - die nalatenskap van Steve Jobs : perspektief van buite

Volume 2011 Number 1
  • ISSN : 1680-7537

Abstract

Na 'n jarelange stryd teen 'n uiters rare vorm van pankreatiese kanker, wat onder andere 'n leweroorplanting ingesluit het, het die man wat in weinig meer as 'n dekade 'n sterwende maatskappy, Apple, tot die mees waardevolle maatskappy in die wêreld omtower het, met groot waardigheid gesterf. Sy besluit, enkele weke voor sy dood, om die Apple leisels aan Tim Cook te oorhandig, het skokgolwe deur die beleggerswêreld gestuur en doemprofete gemotiveer om die doodsklokke oor Apple se toekoms te begin lui. Andere het egter verkies om te besin oor sy nalatenskap as die wêreld se onbetwiste en mees invloedryke sakeleier.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/account/12/1/EJC16523
2011-12-01
2019-11-15

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error