1887

oa Advocate - Provokasie as 'n Volkome Verweer in die Strafreg

Volume 4, Issue 1
  • ISSN : 1012-8743

 

Abstract

Daar was 'n tydperk in ons reg toe 'n verdedigingsadvokaat wat sy reg geken het, en wat 'n verweer van provokasie namens sy klient aan die hof voorgelĂȘ het, hom daarvan sou weerhou het om die verhoorregter te versoek om sy klient geheel en al onskuldig te bevind indien die verweer slaag. So 'n advokaat sou geweet het dat 'n geslaagde beroep op provokasie hoogstens 'n gedeeltelike verweer was: indien die beskuldigde van moord aangekla is, het 'n geslaagde beroep op provokasie meegebring dat hy aan strafbare manslag skuldig bevind moes word; en indien hy van aanranding met die opset om ernstig te beseer aangekla is, het 'n geslaagde beroep op die verweer meegebring dat hy aan die minder ernstige misdaad van gewone aanranding skuldig bevind moes word.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/advocate/4/1/AJA10128743_39
1991-04-01
2019-10-23

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error