1887

oa Advocate - Opening: Uitbreiding van Hooggeregshofgebou, Kaapstad

Volume 5, Issue 1
  • ISSN : 1012-8743

 

Abstract

n Uitbreiding aan die Hooggeregshof in Kaapstad, wat onder meer vier nuwe howe en vier nuwe kamers vir regters behels, is op 30 Januarie 1992 formeel deur die Minister van Justisie, Mnr Kobie Coetsee, geopen. Die uitbreiding is gehuisves in die ou Consolidated-gebou, reg langs die bestaande Hooggeregshofgebou in Keeromstraat. Die openingsplegtigheid het begin met 'n formele hofsitting in Hof 1 van die ou gebou, wat deur die Minister van Justisie toegespreek is.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/advocate/5/1/AJA10128743_341
1992-04-01
2020-09-27

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error