1887

oa Advocate - Oorsig oor nuwe wetgewing

Volume 5, Issue 2
  • ISSN : 1012-8743

 

Abstract

Die 1992-Parlementsitting het, soos in die verlede, 'n rype oes aan wetgewing wat op die terrein van die regspleging gelee is, opgelewer. Nie minder nie as negentien wetsontwerpe is deur die Minister van Justisie deurgeloods en omvangryke hervorming van beide die adjektiewe en substantiewe reg is teweeggebring. Hieronder word 'n beknopte oorsig van hierdie wetgewing gegee.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/advocate/5/2/AJA10128743_322
1995-10-01
2020-09-26

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error