1887

oa Advocate - Ons eerste redakteur Philip Coetzer SC

Volume 7, Issue 1
  • ISSN : 1012-8743

 

Abstract

Toe die lede van die Algemene Balieraad in 1988 besluit het dat die Balie 'n amptelike mondstuk nodig het, het hulle 'n baie slim ding gedoen deur vir Philip Coetzer te nader om die tydskrif Consultus vir die Balie te loods. Consultus was uit die staanspoor 'n sukses en word allerwee beskou as 'n waardige lyfblad vir die advokatuur. Hiervoor is die talente en toewyding van Philip Coetzer in 'n groot mate te danke.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/advocate/7/1/AJA10128743_297
1994-04-01
2019-10-19

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error