Ons eerste redakteur Philip Coetzer SC Prinsloo, Bill,Advocate, 7, 64-65 (1994), publicationName = "SA Bar", issn = "1012-8743", abstract= "Toe die lede van die Algemene Balieraad in 1988 besluit het dat die Balie 'n amptelike mondstuk nodig het, het hulle 'n baie slim ding gedoen deur vir Philip Coetzer te nader om die tydskrif Consultus vir die Balie te loods. Consultus was uit die staanspoor 'n sukses en word allerwee beskou as 'n waardige lyfblad vir die advokatuur. Hiervoor is die talente en toewyding van Philip Coetzer in 'n groot mate te danke." language="Afrikaans", type="Journal Article"