1887

oa Agriprobe - Databasis vir wild markwaardes

Volume 1 Number 3
  • ISSN : 1810-9799

 

Abstract

Extracted from text ... AgriPROBE September2004 8 Die Afdeling van Landboustatistiek hou reeds die afgelope paar jaar rekord van die jongste veilingpryse van verhandelde wildspesies op Suid-Afrikaanse wildveilings. Hierdie waardes bied die voornemende koper asook verkoper van wild uitstekende riglyne van wat hy/sy behoort te verwag rakende markpryse. Hierdie pryse stuur belangrike strategiese ekonomiese seine deur aan die groeiende wildbedryf van Suid- Afrika. Die wildbedryf in Suid-Afrika het geweldige groei die afgelope dekade getoon en die bedryf het veral vanaf die Oos-Kaap positiewe groei na die Wes-Kaap getoon. Die Wes-Kaap huisves sowat 1, 62% van die totale getal geregistreerde wildplase met die gemiddelde grootte ..

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/agriprob/1/3/AJA18109799_303
2004-09-01
2020-09-27

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error