1887

oa Agriprobe - Koeie en koelte

Volume 1 Number 3
  • ISSN : 1810-9799

 

Abstract

Extracted from text ... AgriPROBE September2004 14 In studies w?reldwyd is die voordele van skaduwee voorsiening aan koeie reeds herhaaldelik bewys. In 'n studie op Elsenburg, is gevind dat melkkoeie minder vreet en meer water drink wanneer maksimum dagtemperature bokant 21?C styg. Koeie wat tydens di? studie toegang tot 'n skaduwee-afdak gehad het, het sowat 6% meer melk produseer as koeie wat gedurende dieselfde tyd in die son moes staan. In die studie is ook gevind dat hoe langer die somer geduur het, hoe ho?r het die verskil tussen die kumulatiewe melkproduksies van koeie met of sonder skaduwee geraak. Dit beteken dat koeie wat ..

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/agriprob/1/3/AJA18109799_308
2004-09-01
2019-10-22

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error