1887

oa Agriprobe - Toetssentrum vir bulle

Volume 1 Number 3
  • ISSN : 1810-9799

 

Abstract

Extracted from text ... AgriPROBE September2004 15 Die eerste vleisbeesbultoetssentrum in die Wes-Kaap is onlangs op Elsenburg (Departement Landbou) geopen tydens die jaarlikse Vleisbeesverbeteringsdag van die LNRDiereverbeteringsinstituut. Di? sentrum kan 60 bulle op 'n slag hanteer en sal vleisbeesbulle individueel in die na-speenfase vir groei- en voeromsettingsdoeltreffendheid evalueer. Produsente en kopers van bulle sal na afloop van hierdie toetse kan bepaal hoe ekonomies doeltreffend bulle in gewig toeneem teenoor voerinname. Superieure bulle sal ge?dentifiseer kan word en kopers kan op veilings bewyse ontvang van die diere se werklike waarde. Nege stoetboere het 'n maatskappy gestig het en het daarna 'n unieke samewerkingsvennootskap met die ..

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/agriprob/1/3/AJA18109799_309
2004-09-01
2020-10-21

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error