1887

oa Agriprobe - Wild markwaardes - ekonomiese fokus op tsessebe

Volume 1 Number 4
  • ISSN : 1810-9799

 

Abstract

Extracted from text ... AgriPROBE November 2004 11 Die tsessebe is 'n skaars wildspesie wat oop graslande/savanne verkies, gevolglik word digte stande lang grasse en boomryke dele vermy waar sig beperk word. Water moet altyd beskikbaar wees, aangesien daar gewoonlik daagliks water gedrink word tensy die grasse baie groen en welig is. Teeltroppe bestaan uit 'n territoriale bul (territorium 200-400ha) met verskeie vroulike diere (gewoonlik 3-4, maar tot 21) en hul kalwers. Manlike groepe wissel van agt tot 31 diere. Jong manlike diere word gewoonlik uit die teelgroep verstoot op eenjarige ouderdom, gewoonlik September tot Januarie in die jaar nadat hulle gebore is. Tot 200 ..

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/agriprob/1/4/AJA18109799_138
2004-12-01
2020-12-02

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error